Bybelstudiegroepe, diensgroepe en geleenthede vir elke ouderdom.
Leiers: Marietjie en Fanie
Leier: Maria v Westing
Leier: Heinrich Jacobs
Leier: Trix vd Walt
Leier: Elmarè vd Berg
Leier: Ria Liebenberg
Elkeen se gawes word in ons gemeente gebruik. Kontak gerus die kerkkantoor as jy wil help.
Die gemeente het 'n eiendomskommissie wat na die geboue en terrein omsien. Alle onderhoud, verbeterings en tuine word deur hierdie liggaam beheer.
Lidmate bo 60 jaar. Die susters sien na hulle om.