Welkom

Gereformeerde Kerk
Alberton-Wes

'n Geloofsfamilie van God wat Jesus Christus getrou volg, Sy liefde uitleef en Sy Evangelie verkondig deur die krag van die Heilige Gees.

Eredienste

Kom aanbid saam met ons


Sondae

09:00

Eredienste by ons kerkgebou in Raceview.

Kinderbediening

Ons help kinders om God se liefde te leer ken en saam in geloof te groei.

Kontak die kerkkantoor vir meer inligting oor kinderaktiwiteite.

Katkisasie

Ná afloop van die eredienste.

Vakansies, langnaweke en nagmaal uitgesluit.

Sien spesiale eredienste

Preke

Nuutste preek


Al die preke

Nuusbrokkies

Wat gebeur by ons


Al die kennisgewings

Die kerkgebou van die Gereformeerde Kerk Alberton-Wes
Ons geloofsreis

Daagliks groei in die Here


Ons glo dat elke lidmaat geroep is om daagliks te groei in hul persoonlike verhouding met die Here.

Ons ondersteun mekaar op hierdie geloofsreis en moedig mekaar aan om verantwoordelikheid vir ons geestelike groei te neem. Lidmate word liefdevol deur ons leierskap en mede-lidmate begelei om hierdie geloofswaarheid in hul daaglikse lewe te integreer.

Ontdek ons gemeentelewe
Saam gemeente wees

Ons gemeente in aksie

Ons bou aan geloof, vriendskap en diensbaarheid — saam.


Gemeentelede werk saam in die kombuis
Hande vat en saam dien
Gemeentelede kuier saam tydens 'n byeenkoms
Saam kuier
Voorbereiding vir 'n gemeentemaaltyd
Saam voorberei

Meer foto's en stories word gereeld bygewerk.

Gereed om met ons te gesels?


Ons sal bly wees om van jou te hoor. Kontak ons gerus of kom kuier op 'n Sondag.

Kontak ons